ngklorraine

About ngklorraine

This author has not yet filled in any details.
So far ngklorraine has created 15 blog entries.

Breiprojek

2021-07-26T11:02:55+02:0026/07/2021|Eredienste, Gaan, Gesels, Gesinne, Groei, Kersfees, Nuus, Sondag|

Vroue van die Gemeente wil graag items (serpe, musse, komberse, bedsokkies, ens) brei vir minder bevoorregte persone. Hulle benodig asseblief dringend wol om met hierdie projek aan te gaan.  As jy moontlik kan help met die skenking van wol (enige kleur), bring dit asseblief na die kerkkantoor.  Indien jy 'n finansiële bydrae wil gee vir [...]

Eredienste – Grendeltyd Vlak 3

2021-07-26T10:51:11+02:0021/06/2021|Eredienste, Gaan, Gesels, Gesinne, Groei, Kersfees, Nuus, Sondag|

Fisiese (in persoon) eredienste mag weer gehou word vanaf Sondag, 1 Augustus ingevolge Grendeltyd Vlak 3, met die beperking van 50 persone wat 'n erediens mag bywoon.  Gemeentelede word versoek om weekliks plek te bespreek vir 'n erediens deur die kerkkantoor te skakel by 041-3672284, gedurende kantoorure.  Bespreek asseblief weekliks voor 12:00 op Vrydae. Alle [...]

Preekbeurte – Sondag 8 Augustus 2021

2021-08-02T11:17:10+02:0010/06/2021|Eredienste, Gaan, Gesels, Gesinne, Groei, Kersfees, Nuus, Sondag|

Oggenddiens om 09:00 -  Ds Gerhard Loubser Alle eredienste is weekliks beskikbaar op die digitale / media platforms (Telegram en YouTube) van Lorraine Gemeente. Dankie vir elkeen se samewerking.  

Kerkkantoor : Wanneer oop?

2020-11-09T11:59:44+02:0027/08/2020|Eredienste, Gaan, Gesels, Gesinne, Groei, Kersfees, Nuus, Sondag|

Die Kerkkantoor, op die kerkterrein, is elke dag oop van Maandag tot Vrydag. Kantoor Ure:  Maandag en Dinsdag   =  08:00 - 15:00                            Woensdag                       =  08:00 - 12:00  en  16:00 - 18:00   [...]

Seeman Mussie Projek

2020-06-08T14:45:08+02:0008/06/2020|Eredienste, Gaan, Gesels, Gesinne, Groei, Kersfees, Nuus, Sondag|

Ons benodig asseblief persone om te help brei aan musse vir seemanne!  Jy is welkom om jou eie patroon te gebruik vir die musse.  Indien jy jou eie patroon gebruik, hou asseblief in gedagte dat dit geskik moet wees vir volwasse mans.  Enige kleur wol kan hiervoor gebruik word, maar verkieslik 'n donker kleur.  Ons [...]

Donasies – Bank Besonderhede

2020-05-27T12:11:06+02:0027/05/2020|Eredienste, Gaan, Gesels, Gesinne, Groei, Kersfees, Nuus, Sondag|

Vir enige finansiële donasie aan NG Kerk Lorraine, gebruik asseblief die onderstaande bank besonderhede. Bank                        :     ABSA Rekeningnommer:     1400590016 Takkode                  :      632005 Verwysing              :      [...]