Eredienste

Preekbeurte

2020-12-29T11:13:29+02:0004/12/2020|Eredienste, Gaan, Gesels, Gesinne, Groei, Kersfees, Nuus, Sondag|

Alle fisiese eredienste op die kerkterrein by NGK Lorraine word gestaak met ingang 29 Desember 2020, as gevolg van strenger inperkingmaatreëls soos aangekondig deur die President op Maandag, 28 Desember 2020.  Alle eredienste sal aanlyn beskikbaar wees op al die verskillende digitale platforms van die gemeente naamlik Facebook, Telegram en YouTube.  Vir meer inligting skakel [...]

Verlof – Predikante en Personeel

2020-12-04T12:17:01+02:0016/11/2020|Eredienste, Gaan, Gesels, Gesinne, Groei, Kersfees, Nuus, Sondag|

Ds Mynhardt van Zyl is met verlof tot 22 Januarie 2021. Ds Barbara-Mari Jacobs is met verlof van 9 tot 10 Desember 2020. Ds Gerhard Loubser is met verlof van 26 Desember 2020 tot 26 Januarie 2021. Erna Swanepoel (Kassier) is met verlof van 17 Desember 2020 tot 12 Januarie 2021. Coreli van Heerden (Admin) [...]

Kerkkantoor : Wanneer oop?

2020-11-09T11:59:44+02:0027/08/2020|Eredienste, Gaan, Gesels, Gesinne, Groei, Kersfees, Nuus, Sondag|

Die Kerkkantoor, op die kerkterrein, is elke dag oop van Maandag tot Vrydag. Kantoor Ure:  Maandag en Dinsdag   =  08:00 - 15:00                            Woensdag                       =  08:00 - 12:00  en  16:00 - 18:00   [...]

Seeman Mussie Projek

2020-06-08T14:45:08+02:0008/06/2020|Eredienste, Gaan, Gesels, Gesinne, Groei, Kersfees, Nuus, Sondag|

Ons benodig asseblief persone om te help brei aan musse vir seemanne!  Jy is welkom om jou eie patroon te gebruik vir die musse.  Indien jy jou eie patroon gebruik, hou asseblief in gedagte dat dit geskik moet wees vir volwasse mans.  Enige kleur wol kan hiervoor gebruik word, maar verkieslik 'n donker kleur.  Ons [...]

Donasies – Bank Besonderhede

2020-05-27T12:11:06+02:0027/05/2020|Eredienste, Gaan, Gesels, Gesinne, Groei, Kersfees, Nuus, Sondag|

Vir enige finansiële donasie aan NG Kerk Lorraine, gebruik asseblief die onderstaande bank besonderhede. Bank                        :     ABSA Rekeningnommer:     1400590016 Takkode                  :      632005 Verwysing              :      [...]

Hospitaalbesoek

2019-03-14T10:35:46+02:0013/03/2019|Eredienste, Gaan, Gesels, Gesinne, Groei, Nuus, Sondag|

Ons predikante doen elke week op 'n Dinsdag en Donderdag hospitaalbesoek.  Hulle is ook beskikbaar op ander dae vir noodgevalle. Die hospitale gee ongelukkig nie meer enige inligting rakende 'n pasiënt (kerkverband) vir die predikante nie.  Die predikante is dus afhanklik van gemeentelede en/of hul familielede, om te laat weet wanneer 'n gemeentelid in die [...]

ZAPPER is beskikbaar by Lorraine Gemeente!

2017-10-23T10:35:31+02:0005/09/2017|Eredienste, Gaan, Gesels, Gesinne, Groei, Nuus, Sondag|

Dit stel jou in staat om enige betaling en/of donasie te doen as jy die Zapper toepassing het op jou selfoon.   Wanneer jy 'n betaling doen is daar 'n verpligte verwysingsveld wat voltooi moet word.  Dié verwysingsveld se beskrywing is vir bv. kollekte, maandelikse bydrae, jubeloffer, sending donasie, ens.  Dit stel ons in staat [...]