Daar sal ongelukkig nie in 2020 die gebruiklike KERSMARK by Lorraine Gemeente wees nie, as gevolg van Covid19 regulasies.