Kerkkantoor : Wanneer oop?
Die Kerkkantoor, op die kerkterrein, is elke dag oop van Maandag tot Vrydag.
Kantoor Ure: Maandag en Dinsdag = 08:00 – 15:00
Woensdag = 08:00 – 12:00 en 16:00 – 18:00
Donderdag en Vrydag = 08:00 – 13:00
Vir meer inligting skakel asseblief vir Hannalize Loubser by 041-3672284 (gedurende kantoor ure) of stuur ‘n e-pos na: ngkerk.lorraine@gmail.com
Vir meer inligting rakende Jeug aktiwiteite, stuur asseblief ‘n e-pos na Coreli van Heerden: kiclorraine@gmail.com
Baie belangrik: GEEN MASKER – GEEN TOEGANG
Deel asb hierdie op sosiale media