Nuus

Kerkkantoor : Wanneer oop?

2020-10-05T10:24:14+02:0027/08/2020|Eredienste, Gaan, Gesels, Gesinne, Groei, Kersfees, Nuus, Sondag|

Die Kerkkantoor, op die kerkterrein, is nou elke dag oop van Maandag tot Vrydag. Kantoor Ure:  Maandag en Dinsdag   =  08:00 - 15:00                            Woensdag                       =  08:00 - 12:00  en  16:00 - 18:00 [...]

Kermis 2020 – Ingelegde Produkte

2020-07-03T14:39:40+02:0023/06/2020|Gaan, Gesels, Gesinne, Groei, Kersfees, Nuus, Sondag|

Ongelukkig mag ons nie 'n tradisionele Kermis by die kerk hou weens Covid-19 regulasies nie, maar ons tuisgemaakte ingelegde produkte is beskikbaar en te koop teen baie billike pryse.  Dit is 'n fondsinsameling vir Lorraine Gemeente. Verskeidenheid konfyte, blatjang en ingelegde vrugte / slaaie is beskikbaar. Chilli blatjang  -  R30 Ingelegde beet  -  R30 Ingelegde [...]

Seeman Mussie Projek

2020-06-08T14:45:08+02:0008/06/2020|Eredienste, Gaan, Gesels, Gesinne, Groei, Kersfees, Nuus, Sondag|

Ons benodig asseblief persone om te help brei aan musse vir seemanne!  Jy is welkom om jou eie patroon te gebruik vir die musse.  Indien jy jou eie patroon gebruik, hou asseblief in gedagte dat dit geskik moet wees vir volwasse mans.  Enige kleur wol kan hiervoor gebruik word, maar verkieslik 'n donker kleur.  Ons [...]

Toebroodjie Projek – Laerskole

2020-06-22T14:13:52+02:0001/06/2020|Eredienste, Gaan, Gesels, Gesinne, Groei, Kersfees, Nuus, Sondag|

Die toebroodjie projek by Laerskole Dr Viljoen, Excelsior en Piet Retief is gestaak sedert Maart 2020 as gevolg van "lockdown".   Skole het weer vanaf Junie 2020 vir sekere graad groepe heropen, maar al die Laerskole het aangetoon dat hulle ons in kennis sal stel wanneer die toebroodjie projek weer moet hervat. Kennisgewing aan almal wat [...]

Donasies – Bank Besonderhede

2020-05-27T12:11:06+02:0027/05/2020|Eredienste, Gaan, Gesels, Gesinne, Groei, Kersfees, Nuus, Sondag|

Vir enige finansiële donasie aan NG Kerk Lorraine, gebruik asseblief die onderstaande bank besonderhede. Bank                        :     ABSA Rekeningnommer:     1400590016 Takkode                  :      632005 Verwysing              :      [...]

Eredienste en Corona Virus

2020-06-01T14:20:06+02:0017/03/2020|Eredienste, Gaan, Gesels, Gesinne, Groei, Kersfees, Nuus, Sondag|

Op 5 Maart 2020 is bekend gemaak dat die eerste persoon in Suid-Afrika positief getoets het vir COVID-19, 'n nuwe virus in die Coronagroep van virusse. Dis nou nog nie twee weke later nie en die situasie het reeds drasties verander. In die lig van pres. Cyril Ramaphosa se nuuskonferensie op 15 Maart is daar [...]

Preekbeurte – Sondag 25 Oktober 2020

2020-10-19T12:20:54+02:0003/12/2019|Eredienste, Gaan, Gesels, Gesinne, Groei, Kersfees, Nuus, Sondag|

Oggenddiens   :   Ds Barbara-Mari Jacobs Gesinsdiens     :    Prop Riëtte Gerber Daar is ongelukkig beperkte sitplekke beskikbaar by beide dienste as gevolg van Covid19 regulasies. Daar is 170 sitplekke in die kerkgebou beskikbaar en plek vir 50 gesinne in die saal by die Gesinsdiens. Onthou om asseblief jou masker te dra.