Alle fisiese eredienste op die kerkterrein by NGK Lorraine word gestaak met ingang 29 Desember 2020, as gevolg van strenger inperkingmaatreëls soos aangekondig deur die President op Maandag, 28 Desember 2020.  Alle eredienste sal aanlyn beskikbaar wees op al die verskillende digitale platforms van die gemeente naamlik Facebook, Telegram en YouTube.  Vir meer inligting skakel asseblief vir ds Barbara-Mari by 084 900 6816.