Ds Mynhardt van Zyl sal met verlof wees vanaf 1 Desember 2020 tot 22 Januarie 2021.

Skakel asseblief vir ds Gerhard Loubser (083 656 3377) of ds Barbara-Mari Jacobs (084 900 6816) indien u hulp benodig gedurende bogenoemde verloftydperk.