GESINSDIENS, Pix’s end KATEGESE

Gesinsdiens, Pix’s en Kategese GESINSDIENS, Pix’s en KATEGESE Indien jy navrae het rakende die Gesinsdiens, Pix’s (kleuterbediening) en/of Kategese, skakel asseblief vir Coreli van Heerden by die kerkkantoor (041-3672284). Jy kan ook ‘n e-pos stuur na:  kiclorraine@gmail.com Kantoorure vir Coreli van Heerden :  Maandag tot Vrydag van 08:00 – 12:00.