ZAPPER is beskikbaar by Lorraine Gemeente!

Zapper is Beskibaar! ZAPPER is beskikbaar by Lorraine Gemeente! Dit stel jou in staat om enige betaling en/of donasie te doen as jy die Zapper toepassing het op jou selfoon.   Wanneer jy ‘n betaling doen is daar ‘n verpligte verwysingsveld wat voltooi moet word.  Dié verwysingsveld se beskrywing is vir bv. kollekte, maandelikse bydrae, […]