Eredienste

Preekbeurte – Mei 2022

2022-05-23T10:38:20+02:0010/06/2021|Eredienste, Gaan, Gesels, Gesinne, Groei, Kersfees, Nuus, Sondag|

Sondag 29 Mei 2022 Oggenddiens om 09:00         -  Ds Gerhard Loubser Gesinsdiens om 09:00           -  Ds Heinrich Carstens Kuierkerk om 18:00               -  Ds Gerhard Loubser   Oggenddiens is weekliks beskikbaar op die digitale / media platforms (Telegram en YouTube) van Lorraine Gemeente. [...]

Kerkkantoor : Wanneer oop?

2020-11-09T11:59:44+02:0027/08/2020|Eredienste, Gaan, Gesels, Gesinne, Groei, Kersfees, Nuus, Sondag|

Die Kerkkantoor, op die kerkterrein, is elke dag oop van Maandag tot Vrydag. Kantoor Ure:  Maandag en Dinsdag   =  08:00 - 15:00                            Woensdag                       =  08:00 - 12:00  en  16:00 - 18:00   [...]

Seeman Mussie Projek

2020-06-08T14:45:08+02:0008/06/2020|Eredienste, Gaan, Gesels, Gesinne, Groei, Kersfees, Nuus, Sondag|

Ons benodig asseblief persone om te help brei aan musse vir seemanne!  Jy is welkom om jou eie patroon te gebruik vir die musse.  Indien jy jou eie patroon gebruik, hou asseblief in gedagte dat dit geskik moet wees vir volwasse mans.  Enige kleur wol kan hiervoor gebruik word, maar verkieslik 'n donker kleur.  Ons [...]

Donasies – Bank Besonderhede

2020-05-27T12:11:06+02:0027/05/2020|Eredienste, Gaan, Gesels, Gesinne, Groei, Kersfees, Nuus, Sondag|

Vir enige finansiële donasie aan NG Kerk Lorraine, gebruik asseblief die onderstaande bank besonderhede. Bank                        :     ABSA Rekeningnommer:     1400590016 Takkode                  :      632005 Verwysing              :      [...]

ZAPPER is beskikbaar by Lorraine Gemeente!

2017-10-23T10:35:31+02:0005/09/2017|Eredienste, Gaan, Gesels, Gesinne, Groei, Nuus, Sondag|

Dit stel jou in staat om enige betaling en/of donasie te doen as jy die Zapper toepassing het op jou selfoon.   Wanneer jy 'n betaling doen is daar 'n verpligte verwysingsveld wat voltooi moet word.  Dié verwysingsveld se beskrywing is vir bv. kollekte, maandelikse bydrae, jubeloffer, sending donasie, ens.  Dit stel ons in staat [...]