Groei

Breiprojek

2021-07-26T11:02:55+02:0026/07/2021|Eredienste, Gaan, Gesels, Gesinne, Groei, Kersfees, Nuus, Sondag|

Vroue van die Gemeente wil graag items (serpe, musse, komberse, bedsokkies, ens) brei vir minder bevoorregte persone. Hulle benodig asseblief dringend wol om met hierdie projek aan te gaan.  As jy moontlik kan help met die skenking van wol (enige kleur), bring dit asseblief na die kerkkantoor.  Indien jy 'n finansiële bydrae wil gee vir [...]

Preekbeurte – Januarie 2022

2022-01-24T14:35:13+02:0010/06/2021|Eredienste, Gaan, Gesels, Gesinne, Groei, Kersfees, Nuus, Sondag|

Sondag 30 Januarie 2022 Oggenddiens om 09:00         -  Ds Barbara-Mari Jacobs Gesindiens om 09:00             -  Ds Gerhard Loubser Kuierkerk om 18:00               -  Ds Heinrich Carstens   Grendeltyd vlak 1 regulasies bepaal dat 750 persone 'n fisiese erediens mag bywoon.  Oggenddiens is [...]

Kerkkantoor : Wanneer oop?

2020-11-09T11:59:44+02:0027/08/2020|Eredienste, Gaan, Gesels, Gesinne, Groei, Kersfees, Nuus, Sondag|

Die Kerkkantoor, op die kerkterrein, is elke dag oop van Maandag tot Vrydag. Kantoor Ure:  Maandag en Dinsdag   =  08:00 - 15:00                            Woensdag                       =  08:00 - 12:00  en  16:00 - 18:00   [...]

Seeman Mussie Projek

2020-06-08T14:45:08+02:0008/06/2020|Eredienste, Gaan, Gesels, Gesinne, Groei, Kersfees, Nuus, Sondag|

Ons benodig asseblief persone om te help brei aan musse vir seemanne!  Jy is welkom om jou eie patroon te gebruik vir die musse.  Indien jy jou eie patroon gebruik, hou asseblief in gedagte dat dit geskik moet wees vir volwasse mans.  Enige kleur wol kan hiervoor gebruik word, maar verkieslik 'n donker kleur.  Ons [...]