Vir enige finansiële donasie aan NG Kerk Lorraine, gebruik asseblief die onderstaande bank besonderhede.

Bank                        :     ABSA

Rekeningnommer:     1400590016

Takkode                  :      632005

Verwysing              :      Jou naam of koevert kode

 

Vir meer finansiële inligting stuur asseblief ‘n e-pos navraag na Erna Swanepoel : erns13@yahoo.co.uk 

Erna Swanepoel is die Kassier by NG Kerk Lorraine.

Baie dankie vir alle bydraes, dit word opreg waardeer!