Grendeltyd Vlak 1 inperkingmaatreëls vanaf Vrydag, 1 Oktober 2021.

750 Persone (met sosiale afstand maatreëls) word nou toegelaat by ‘n erediens.  Geen bespreking is nodig vir enige eredienste nie.  Kom loof en aanbid saam met ons!