Ons predikante mag ongelukkig geen hospitaalbesoek doen gedurende die Covid19 pandemie nie.

Dit word verbied deur die onderskeie hospitale.

Skakel asseblief vir ds Gerhard Loubser by 083 656 3377 of die kerkkantoor by 041-3672284, vir hulp en/of meer inligting.