NOODSPENS

Noodspens NOODSPENS Gemeentelede word versoek om asseblief op ‘n gereelde basis ‘n bydrae, hetsy finansieel of ‘n nie-bederfbare produk, te gee om die voorraad van ons noodspens aan te vul.  Ons het behoeftige gesinne in ons gemeente, wie ons maandeliks moet help met kospakkies.  Ons maak staat op gemeentelede se bydraes.  Ons kan dit nie […]

GESINSDIENS, Pix’s end KATEGESE

Gesinsdiens, Pix’s en Kategese GESINSDIENS, Pix’s en KATEGESE Indien jy navrae het rakende die Gesinsdiens, Pix’s (kleuterbediening) en/of Kategese, skakel asseblief vir Coreli van Heerden by die kerkkantoor (041-3672284). Jy kan ook ‘n e-pos stuur na:  kiclorraine@gmail.com Kantoorure vir Coreli van Heerden :  Maandag tot Vrydag van 08:00 – 12:00.