Betekenis van die embleem
Ons aanbid God Drie-enig. Die sirkel verteenwoordig God die Vader se teenwoordigheid. Die kruis herinner ons aan Jesus se verlossing. Die vlam is die Heilige Gees. Daarmee saam staan die Bybel sentraal in ons prediking en word daarom as deel van die kruis uitgebeeld.
Gedagte vir die Maand
Moenie in julle toewyding verslap nie, bly altyd geesdriftig, dien die Here. Romeine 12: 11
Kennisgewing – Kerssangdienste Nov en Des – 2024
November 18, 2024
No Comments
Kennisgewing – Kerssangdienste Nov en Des – 2024
Kennisgewing – Vakansie Dienste – Desember 2024 tot Januarie 2025
November 18, 2024
No Comments
Kennisgewing – Vakansie Dienste – Desember 2024 tot Januarie 2025
Kennisgewing – Personeel Verlof Datums – 2024 tot 2025
November 18, 2024
No Comments
Kennisgewing – Personeel Verlof Datums – 2024 tot 2025
- 041 367 2284
- ngkerk.lorraine@gmail.com
- 7 Marne Ave, Lorraine, Gqeberha, 6070
- Posbus 28113, Sunridgepark Port Elizabeth, 6008.
Stuur vir ons 'n Boodskap
KANTOOR URE
Maandae – 09:00 – 13:00
Dinsdae – 09:00 – 13:00
Woensdae – 09:00 – 13:00 & 16:00 – 18:00.
Donderdae – 09:00 – 13:00
Vrydae – 09:00 – 13:00