50 JAAR VAN NG KERK LORRAINE

NG Gemeente Lorraine vier in 2026 vyftig jaar van God se genade en trou. Ter viering van hierdie besondere mylpaal deel ons graag gelukwense en boodskappe van ons vorige predikante wat deur die jare deel van die gemeente se geloofsreis was.